Sonsopkoms oor doubedekte gras

Gratis Bybelstudies om jou in genade te laat groei

Ons maklik-verstaanbare lesse is vir alle Christene, van lidmate tot kerkleiers.

Binnekort beskikbaar

Tans beskikbaar in Engels

Doen alle leerwerk op WhatsApp

Ontvang die lesse en antwoord via WhatsApp. Dis vinnig en maklik! Daar is baie Bybelstudie-onderwerpe om van te kies.

Slimfoon omring deur WhatsApp-gesprekke

Ontvang ’n sertifikaat

Elke Bybelstudie-onderwerp het 5–10 lesse. Nadat jy 'n onderwerp voltooi het, sal jy ’n sertifikaat ontvang.

Sertifikaat met ’n seël en konfetti

Spesiale hulp vir predikante en Bybelstudiegroepe

Kontak dominee Jopie van der Linden (pastor@lamad.app) vir meer inligting en ekstra hulpbronne as jy hierdie Bybelstudies as ’n predikant in jou gemeente of as ’n Bybelstudiegroep wil gebruik.

Spraakborrels met ’n kruis, ’n Bybel en vrae

Binnekort beskikbaar!

Kletsboodskappe met meervoudigekeuse-antwoorde en ’n viering